Jane Birkin

Jane Birkin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jane Mallory Birkin
Geboorte 14 Desember 1946
Marylebone, Londen, Engeland, Groot-Brittanje
Sterfte 16 Julie 2023 (op 76)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Engels
Kinders Kate Barry (photographer)
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1966-2023
Webwerf http://www.janebirkin.net
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jane Birkin (14 Desember 194616 Julie 2023) was 'n Engelse aktrise en regisseuse wat sedert die laat 1960's in Frankryk bly. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Blow-Up (1966), Evil Under the Sun (1982), La Belle Noiseuse (1991), en Boxes (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy